Shutup maar nou

Hi daar

Net `n klein nota om te sê dat ek hoop die klomp suurgatte wat so gevra het dat Graeme Smith se kop moet rol nou hulle bekke sal hou. Ek weet hy het vir `n lang ruk min lopies gekry maar hy het in die tweede toets die wedstryd vir ons beklink met sy aggresiewe kolfwerk en sy klomp lopies in die derde toets was welverdiend. Hoekom vergeet mense altyd die ou is `n goeie kaptein want hulle kyk vas in sy hardekwas houding en kougom in die bek. As hulle Herschelle Gibbs drie miljoen kanse kan gee tussen geen lopies, match fixing en `n daggarokery kan hulle sekerlik Smith se swak vorm vergewe tot hy weer aan die gang is.

Net `n gedagte, geniet die krieket
C.

Advertisements

One Response

  1. Corli…
    Baie batsmen sukkel soms met tye met hulle vorm. As ‘n gewese sportman en groot sportliefhebber is my punt die volgende: Maak nie saak wie jy is nie, as jy uit vorm is vat ‘n maand af. Gaan kry jou confidence terug by jou franchise en gee iemand anders kans. Wees mans genoeg om te weet wanneer jy ‘n liability is en wanner jy die ster is. Kies spelers op meriete en bo alles… WEN.
    But I guess it’s easier said than done. Ek is bly ons kaptein maak weer lopies, en ek dink aan die einde van die dag is dit al wat tel! 😀

    Nice blog by the way!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: