Blogdesk, blogdesk, blogdesk!!

Jissie Chris, jy is AMAZING!! Die Blogdesk programmetjie is fantasties! Dit is heelwat vinniger om te gebruik as deur die website self se stelsel. Ek het die ding tot maklik geconfigure en siedaar: Blogging without effort! Nou is dit net die tikkery en dit is tweede natuur vir my.

Pro 20 21 Feb 2007 017 Ek drink op jou tip en op Blogdesk! Cheers!!

C

Advertisements

One Response

  1. Dankie vir die kompliment, so voeg jy jouself by die lofbesingers, sien Skoorblok.en Gormendizer.

    Ek hoop nou net jy het nou ook al iets om te sien wanneer jou gunsteling bloggers hulle “publish” knoppies gekliek het (Mens kliek, het Alleman gesê). Ek gebruik sommer http://www.bloglines.com, want dan het ek my lysie beskikbaar by die huis of die werk.

    Jammer my wyntjie vir die aand is nou lankal in, maar ek sal nou-nou koffie kry. Op jou blog, Cheers!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: