Hier volg `n paar kiekies van hier en daar. My life in pictures, soort van. Enjoy!
Jack, my hondjie!.
Ek dink ek maar hier asof ek werk
Retha en Nic, my twee tjommies wat in die UK sit.
Johan en Ilde tydens `n braai by Casa de Corli
Karen en Theonie, twee baie nice mense wat saam met my werk.
Karissa en Elané op, nou famous, 25ste birthdayparty.
Vicus Burger en Dirk Kok, twee van ons staatmakers in die nuuskantoor.
Owen saam met die meisies. Ai, ou Owen.
Ek, Marianne en haar sussie by die rugby. Die Cheetahs het die Brumbies verwoes as ek reg onthou.
Ek, Janine en Ilde by Spontaan.
.
Klomp maters. Sout van die aarde. dié klomp.
en al die foto’s van my is natuurlik soooo flattering!