Comments for A day in the life of Corli van der Merwe

Opmerking op Hoe voel `n mens… deur ding
Mag die res van jou drome ook waar word, Corli. Laat hierdie net die waarword van ‘n droomleer wees en elke dag hierna vir jou die verwesenliking van die verdere droomtrap wees. Voorspoed! Welgedaan!

Opmerking op Hoe voel `n mens… deur Wipneus!
Baie geluk Corli!

Opmerking op Hoe voel `n mens… deur mykopop
Veels geluk, ons is saam met jou bly!

Opmerking op Hoe voel `n mens… deur Nelba
Baie geluk. Ek is so bly jy het die werk gekry.

Opmerking op Hoe voel `n mens… deur boerinballingskap
Baie geluk!

Opmerking op It was the best of times, it was the worst of times… deur mykopop
Ek het altyd gereeld Beeld op die webwerf gelees en partykeer ook Die Burger.  Dis asof ek nou meer sukkel om gelees te kry met die nuwe ontwerp, ons het amper gewonder of dit nie doelbewus gedoen is om verkope te probeer opjaag nie, veral nadat Rapport uit en uit gesê het hulle gaan hulle berigte eers 12:00 op die webwerf sit om te sien hoe dit verkope beïnvloed.

Ek wens jou alles van die beste met die aansoek en sal probeer om bietjie Volksblad se werf ook te lees..

Opmerking op It was the best of times, it was the worst of times… deur Jo-Ann
Het WP verloor? Ek was te besig om op te let… ons is mos gewoond daaraan.

Sterkte vir jou vriendin. Ek is baie dankbaar dat ek so lig afgekom het van my motorongeluk van verlede week.

Baie geluk met die lyfdinge – ek weet hoe fantasties dit voel om so pakkie af te gooi. Ek het met Kevin se swangerskap gesukkel met hoë bloedsuiker en moes na sy geboorte van so klompie kilo’s ontslae raak. Mens se hele houding wys jou sukses.

Ek hou duimvas vir jou onderhoud!

Opmerking op It was the best of times, it was the worst of times… deur boerinballingskap
Baie geluk en “sterkte” in dieselfde sin…veral vir jou pel.

Opmerking op It was the best of times, it was the worst of times… deur Vlam
Goed om weer lewe hier te sien!

Geluk met 28 kg se verlies.  So met die lente saam, kan ek dink dit sit ‘n huppel in jou stappie!  Welgedaan!

Sterkte aan jou vriendin.  Dis waar…mens weet nie wat om die volgende hoek vir jou le en wag nie.

Opmerking op Yolanda Barnard, die ou Steve Hofmeyr-storie en die mislikheid van die pers deur bierpens
Hi

Ou Pensie kannie die boek koop nie… die ponies galop orals rond, maar Exclusive Books het toegemaak in richards Baai en die dame by CNA het nie ‘n koekie se clue wie Yolanda Barnard is nie en nog nooit gehoor van die Ponies galop nie…

Al afleiding wat Bierpens kan maak is dat die boek nie CNA se instock lys gehaal het nie…. Natasha se boek was so vlugtig oppie rakke gewees daar by CNA, maar het blybaar voete gekry …