Raindrops keep falling on my head (and arms, and legs and…)

Hallo daar Hel, dis nat. Alles is nat. My groentetuin verspoel daagliks, ek reën elke middag nat as ek na my kar toe stap (ek het nie `n sambreel nie) en ek sukkel my stokflou om in die reën op te staan om te gaan gym. Maar ek kla nie, ek hoor dit is die [...]

I have a dream…

Hi daar Jip, ek is soort van soos Martin Luther King. Ek het ook `n droom. `n Jaar of wat terug het ek `n droom gehad om `n decent sized human being te wees en noudat ek dit soort van bereik het (nog `n entjie om te gaan), het ek `n nuwe droom. As gevolg [...]

Gewigtige sake

So ek het `n redelik gemiddelde naweek gehad. Vrydagaand het ek en Marianne, my lojale fliekbuddy, gaan Sherlock Holmes kyk. Dit was heel goed, behalwe dat Robert Downey Junior aan die begin van die fliek so vinnig praat dat ek skaars kon hoor wat hy sê. Miskien was die klank nie mooi skerp nie en [...]

Mense suck

Ek is vandag `n bietjie negatief oor die mensdom oor die algemeen. Ek is seker bitterlik naïef vir `n joernalis maar die blatante rassime van wit, Afrikaanse mense skok my deesdae amper daagliks tot in my sokkies. Kyk, ek gee nie om hoe jy voel oor mense van ander rasse ens. nie – elke ou [...]

Werk, werk, werk, kuier

Hi daar Sjoe, wat `n dag. Ek was al twee ure vroeër as gewoonlik op kantoor om seker te maak dat as daar `n storie is, ek dit dadelik op die web kan sit. Ek het vandag hordes kort stories geplaas, video’s ge-upload, Twitter en Facebook feeds geskryf en fotogalerye opgestel. Tussenin het ek nog [...]

`n Ander tipe chaos

Party dae in `n nuuskantoor is regtig chaos. Daar is jou gewoon besig dae wat `n mens soveel stories het dat jy die een deadline na die ander mis. Die dae wat daar so min verslaggewers is dat `n mens nie by alles kan uitkom nie – al is daar dalk nie soveel stories nie. [...]

Vrot blogger

Hi daar Jissie, ek is `n vrot blogger vir `n webredakteur. Jammer, jammer! Ten minste vergeet ek nie heeltemal van my blog nie! Vandag sal ek maar `n update gee van hoe dit gaan en so aan. Ek is nou so twee maande in die stoel as webredakteur en ek geniet dit verskriklik baie! My [...]

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.