Howdy people!
Sjoe, ek is stokflou vandag. Ek sweer ek is al middeljarig op 27. Een aand se laat kuier op `n funksie en ek sit heeldag my oë en vryf en gebruik my moegheid as die perfekte verskoning om nie vanmiddag te gaan gym nie. Hmmm…
Ons was gisteraand by die Bloemfontein van die Jaar-funksie. Prof. [...]
Filed under: Lewe se dinge | Leave a Comment »