Posted on September 18, 2009 by corlivandermerwe
as jou drome waar word? Wel, laat ek jou vertel.
Jy voel asof jy jou ore nie kan glo nie. Jy word skielik lighoofdig en sit jou hand op die tafel langs jou vir standvastigheid terwyl jy ongelowig luister na die stem aan die ander kant van die lyn. Jy wil half begin lag maar `n [...]
Filed under: Werk | 5 Comments »
Posted on September 14, 2009 by corlivandermerwe
Hallo daar
Die lewe is darem maar snaaks. Hy deel aan die een kant mildelik uit en aan die ander kant vat hy soms so baie.
Toe ek op skool was het ek my skooljare gecatalog volgens die grootste krisis waardeur ek daardie jaar gegaan het. Dis seker `n vreeslike siniese ding om te doen, veral vir [...]
Filed under: Lewe se dinge, Oefen en dieet, Werk | 4 Comments »