Comments on: Yolanda Barnard, die ou Steve Hofmeyr-storie en die mislikheid van die pers

By: bierpens
Hi

Ou Pensie kannie die boek koop nie… die ponies galop orals rond, maar Exclusive Books het toegemaak in richards Baai en die dame by CNA het nie ‘n koekie se clue wie Yolanda Barnard is nie en nog nooit gehoor van die Ponies galop nie…

Al afleiding wat Bierpens kan maak is dat die boek nie CNA se instock lys gehaal het nie…. Natasha se boek was so vlugtig oppie rakke gewees daar by CNA, maar het blybaar voete gekry …

By: BB
“Want die tipe ding spreek tot die swakste en vrotste eienskappe van ons nasie” nee wat skat – hierdie is regtig waaragtig nie net ‘n ‘ons nasie’ eienskap nie – die poniepers saai ‘havoc all over the world’ – en maak miljoene daaruit. Die Afrikaner (ek vermoed jy verwys na hom as ‘die nasie’) is geen heiliger of komminer as die average Europeër, Amerikaner of Asiaat nie.

Jy antwoord dit korrek met jou stelling: “Want dan voel ons beter oor onsself en ons eie siekhede (ek sou eerder sê swakhede) . Hoe pateties. Menslik, maar pateties.” Sad, but true…

By: ding
Ai. Het die inskrywing van jou nou vir Ouding al om sy eie mishoop laat loop.

Die punt wat Ding reken jy nogal wil kommunikeer, is bepaald ‘n raakvat, doring-in-die-vlees ene.

Ding het nou nog nie in hierdie lewe die twyfelagtige voorreg gesmaak om sensasionele poef tot teeparty-proporsies aan te jaag sodat Ding se naam aan die van die Yolige vrou gekoppel kan word nie, maar Ouding wonder maar of dit nou eintlik is dat sy werklik so ‘n aanstootlike entjie mens is en of sy bloot die tipe werk op die tipe manier doen wat aan haar ‘n bepaalde tipe bekendheid verleen. Maar wat dit ookal is, iewers hoor ding glas breek en klippe val.

Netjiese inskrywing.

By: Huisvrou
Eerder ‘n ander ding raakgelees by jou:

Ons gee eenvoudig meer om oor Brad en Jolie as die onderwys….

Miskien was dit beter in die dae toe die skande element baie sterker en duideliker deur die gemeenskap toegepas was – die onderdruk van daai slegdeel van ons. Toe almal geweet maar niemand gepraat het nie…. ?

By: 007meisie
Hmmmmm do i need to say anything? Jul het dit klaar so mooi vasgevat

By: Skoor
Ek het gister lekker gegiggel nadat ek op litnet van haar gelees het, en toe die link na die Rapport onderhoud gevolg waar sy soos ‘n absolute d*** afgemaak word.

Hahaha, Carte Blanche nogal, nadat sy stywe ogies sit en skinner het op Glitterati.

Nee wat, sy is kommin verby, en die slegste is dat sy haarself ‘joernalis’ noem, maar nie ‘n clue het wat joernalistiek is nie.

Sy is eerder die skinnerkolomme se agony aunt.

Wat is haar kwalifikasies, by the way, want die jimmil weet, haar manier van skryf kry jy in die laerskool.

Sorry Yollie, maar jy maak jou eie naam GAT!

Ek hoop die mense sue jou in STILTE in, sodat ons gougou nooit weer van jou hoor nie!

By: Nelba
Ek glo darem die meeste mense verstaan dat die pers en Yolanda nie sinonieme  is nie.   En ek dink jy’s reg dat die foute van ander mense ons beter oor ons eie laat voel.

By: mykopop
Lyk tog of sy gaan geld maak, en dis seker amper hoofsaak waaroor dit vir haar gaan.  Nes baie mense Bill Gates haat vir die manier waarop hy sy geld maak, maar almal beny hom!

Maar ek stel nie belang om dit te lees nie.