Hallo daar Dis alweer `n ruk sedert ek hier gesels het maar `n joernalis se lewe is gewoonlik maar besig. Alhoewel dit vir my lyk asof ek besiger kan wees, ek kon immers `n tell all-boek geskryf het oor my glorieryke vier jaar as joernalis in `n wêreld propvol skandes. Ja right. Ek is NIE [...]
Filed under: Boeke en/of Movies,Nuus en aktualiteit | 8 Comments »