`n Verandering is so goed soos `n vakansie

Howdy peoples
So, hulle sê `n verandering is so goed soos `n vakansie. Ek kan nogal daarmee saamstem. Meeste mense raak so elke nou en dan gatvol vir hulle werk. Alhoewel ek mal is oor my werk, is ek ook geneig om soms moeg te raak daarvoor. 
Ek is egter in die gelukkige plek dat sodra ek moeg [...]