`n Verandering is so goed soos `n vakansie

Howdy peoples
So, hulle sê `n verandering is so goed soos `n vakansie. Ek kan nogal daarmee saamstem. Meeste mense raak so elke nou en dan gatvol vir hulle werk. Alhoewel ek mal is oor my werk, is ek ook geneig om soms moeg te raak daarvoor. 
Ek is egter in die gelukkige plek dat sodra ek moeg [...]

Om te blog of nie te blog nie…

Ek het hierdie `n paar weke terug vir ons Saterdagkoerant geskryf. Ek wonder of ek iemand oortuig het…
OM te blog is vir my regtig ’n sonderlinge ervaring.
Ek is seker daar is heelwat mense wat reken om te blog is iets wat net tegnologies ingestelde mense kan doen maar eintlik is die teenoorgestelde waar.
Die meeste webruimtes [...]