Posted on April 30, 2009 by corlivandermerwe
Daar is ’n paar goed in die lewe wat my wesenlik irriteer. Okay, meer as ’n paar. Maar daar is twee goed wat my ver buite die grense van redelikheid stoot. Nee, nie padvarke nie. Hulle kan ek vat. Swak diens? Aikona.
Negatiwiteit en paniekerigheid is die vabonde. Eish. . . min goed werk meer op my senuwees.
Voordat [...]
Filed under: Lewe se dinge, Nuus en aktualiteit | 8 Comments »
Posted on April 17, 2009 by corlivandermerwe
Hallo almal
Soos ek reeds op ’n paar blogs gaan verkondig het, het ek onlangs ’n nuwe projekkie aangepak. Ek gaan lees. Wel, ek lees reeds meer as wat meeste mense doen maar die slag gaan ek AFRIKAANS lees.
Ek het elders op die Internet ’n goeie lys gekry wat verskillende tipes Afrikaanse boeke van goeie skrywers [...]
Filed under: Boeke en/of Movies | 3 Comments »
Posted on April 16, 2009 by corlivandermerwe
Hallo daar
Ek wil julle nou nie verveel nie maar hier by Volksblad se dagsubkantoor is `n maand met vyf vakansiedae (en een wat volg op 1 Mei) `n gekke maand. Ons span werk weekliks aan sowat 14 gemeenskapskoerante en verskeie bylae vir Volksblad, wat ons werklading nogal indrukwekkend maak. Laas week moes ons dieselfde hoeveelheid werk [...]
Filed under: Pret, Sport, Werk | 1 Kommentaar »
Posted on April 9, 2009 by corlivandermerwe
Hallo daar
So, hier is ons op die vooraand (oggend?) van `n lekker langnaweek waarvoor ek lank gewag het. En hard gewerk het. Anders as baie ander besighede stop hierdie lorrie nie vir vakansiedae nie – die koerante moet steeds uit! So waar my span elke week aan 14 gemeenskapskoerante en verskeie Volksblad-bylaes werk van Maandag [...]
Filed under: Lewe se dinge, Pret, Werk | 4 Comments »