Comments on: En al die joernaliste sê: ‘Amen Tim’

By: boendoe
Ek het gisteraand hier gesit en tob of ek  nog ietsie moet skryf, en vanoggend lees ek SH se antwoord op Tim:

http://jv.news24.com/Beeld/Opinie/Briewe/0,,3-2085-73_2493991,00.html

Persvryheid is belangrik, ek stem saam.  Maar joernaliste is ook net mense, en het die vermoe om ‘n storie subtiel (of dalk nie so subtiel nie) in ‘n sekere rigting te stuur.  My familie was in ‘n posisie wat absoluut ondraaglik gemaak is deur die media (spesifiek Beeld en Carte Blance).  Die feite om die gebeure word deurgegee, ja, maar dan word ‘n sekere aspek opgeblaas, of dit nou waar is of nie, en skep ‘n indruk by die publiek.  Gelukkig het die waarheid later in ‘n hofsaak uitgekom, maar die waarheid het nie koerante verkoop nie en dit was die einde van die ’storie’.

As die pers onaantasbaar is, is die publiek nie uitgelewer aan maar net nog ‘n god met voete van klei nie?

By: Emil
Ek dink in die kritiek vergeet mense om te onderskei tussen ondersoekende joernaliste en die groepie wat hulle met snert besig hou. Om dan nou ook Weideman te kritiseer impliseer tog nie alle joernaliste is sensasie-gedrewe nie. Dit wat die Huisgenoot was teenoor die ponietydskryf waarin dit nou ontaard het, is kwalik vergekykbaar.

Net soos politic et al onder die vergrootglas van joernalistiek deurloop, moet joernaliste hulself ook maar verhard teen die reaksie. Newton had tog altemit reg: elke aksie verg ‘n teenoorgestelde, gelyksoortige reakie.

Maar ek wil darem byvoeg: ek stem in die breë heelhartig saam.

By: mykopop
Stem saam met jou hoofargument.

Ek dink tog teegooi is aanranding.  As mens iets aan iemand doen wat hom/haar liggaamlik in ‘n ongemaklike posisie plaas is dit aanranding.

By: Chris
Daar is ‘n baie vae grens tussen joernalisme en paparazzi, laasgenoemde gee joernaliste ‘n slegte reputasie.

By: Sammi
Janee, ek stem – as dit nie vir joernaliste was nie kon ons netsowel sampioene gewees het !!

Daardie rondrukkers kan nie eers ordentlik praat nie, nevermind skryf!

VIVA Joernalisme!

By: rosalindfranklin
ek stem, dit is nonsens dat joernaliste rondgepluk en verbaal aangerand word, absolute twak. mense sou niks nuus gehad het as die nie vir die media was nie. en moenie dink bloggers gaan vir jou nuus gee nie, daar lees jy oor honde en kinders.

die media gee NUUS, nie stories nie.

By: corlivandermerwe
Hehe…ja, ek is ook nie groot op Weideman nie. En om die gooi van `n koppie tee te beskryf as “aanranding” stretch dit bietjie vir my. Maar dit gaan seker oor die beginsel…

By: boendoe
Ek moet eers hieroor gaan dink.  My eerste instink is om ook ‘amen’ te se – behalwe vir die laaste vier sinnetjies.  Sal terugkom!