Comments on: Hou op kerm oor die media!

By: Rights and Counter Rights « diepienaar
[...]  (ekkedink) .  On the other hand, a journalist replied and emphasized the “watchdog role” (corlivandermerwe) the media plays in society.  De Vos feel strongly about the freedom of expression of the media, [...]

By: Wenchy
Groete van blog to blog.

By: anonymous
hallo

dis anonymous hier.  ek het nie ‘n blog nie, maar as ek een sou gehad het, sou ek uhm krappie gewees het

tevrede?

ek dink nie roer, watopaarde en duisende ander bloggers is bekend nie.  roer/watopaarde/sonkind/ekke en sulke name is niks anders as anonimiteit nie.  as jy nou nie anoniem wil wees nie, volg corlivandermerwe se voorbeeld.  die joernalis steeks niks weg nie- jy kan haar opspoor by die volksblad.

vol punte vir jou girl!

wonder net hoekom moderate die joernalis comments. is sy bang iemand s^e iets waarvan sy nie hou nie? ek kan my dit nie eintlik voorstel nie?

net gedink roer se stukkie was, amusant en van toepassing.

cheers

By: watopaarde
Haai Corli!

Ja, ek het ook gewonder hoekom die persoon anoniem is – het nie die guts of die oortuiging van hulle geloof om ‘n naam te los nie.

Groete

By: Mavis
hello miesie van die newspaper  djy moet vir Mavis in die newspaper sit  miesie kan jy denk hoe jealous gat mavisie se tjommies wees as helle my picture da sien

miesie moet lekke weekend

By: corlivandermerwe
Ah, iemand wat my anoniem kom slegsê op my eie blog! How classy…

Gaan kyk gerus na Roer se comment mense, ek het dit nogal geniet.

C.

By: anonymous
Ja, tipies!  Jy “moderate” ook net wat “jou standpunt ondersteun”.  Hoekom laat jy nie mense roer se kommentaar op ekke se blog ook lees nie!

http://thinux.wordpress.com/2009/03/11/jock-joost/

By: anonymous
Hallo

Aai, roer het ‘n kleurvolle comment geskryf op ekke se blog (waaroor dié blog oorspronklik gaan)

http://thinux.wordpress.com/2009/03/11/jock-joost/#comments

By: watopaarde
Haai Corli,

die media word nie deur my gekritiseer nie, elkeen het sy gekose ‘job’ om te doen, en ons weet skande en ongeluk is wat die media suksesvol maak, daarsonder sal hulle seker nie bestaan of veel inkomste hê nie – so los die media uit.

Dis die massa-bewustheid wat hier onder die vergrootglas kom – massa-bewustheid wat konsentreer op skande en ongeluk en oorlog en walvisse wat dood gemaak word, wat skande en ongeluk en oorlog en walvisse wat dood gemaak word aan die lewe hou. Hoe meer jy op iets fokus, hoe meer trek jy dit aan. Green Peace besef nie dat dit waarteen hulle eintlik veg, vererger word deur hulle fokus daarop, nie.

Ek dwaal af, maar dis een en dieselfde konsep – moenie jou bekommer oor wat andere doen nie, fokus net op jou ondervinding.

By: corlivandermerwe
Watopaarde, in hierdie scenario soos jy hierbo beskryf, waar pas die media? Of het ons dan nie meer `n media nodig nie?

As Joost wou gehad het ons moet almal uit sy lewe bly, sou hy nie met Amor in tydskrifte verskyn het nie. Selfde geld vir vriend Steve. Jy sal nogal vind dat koerante die mense wat publisiteitsku is baie minder spasie gee as daar `n skandaal is, as diegene wat juis uit eie uit in goeie tye die media kontak.

Dat daar belangriker goed is om oor te skryf, stem ek 100% met jou saam!!