Tim du Plessis het die volgende in vandag se Volksblad geskryf. Ek kan maar net saamstem. Geboelie moet stop Almal verloor as joernaliste geïntimideer word WILLEM WEPENER, die ou korrelkop-redakteur by wie ek baie van my werk geleer het, het gesê moenie skryf hoe jy op ’n nuustoneel rondgepluk of uitgeskel is nie. Die lesers [...]
Filed under: Nuus en aktualiteit | 8 Comments »