More Ek kan nie glo ek het nog glad nie geskryf oor Elma nie. Ek het nog altyd `n onbeheerbare drang gehad om te skryf oor goed wat my diep raak en Elma se se dood was een van daardie goed. Elma Maritz was Jonathan Crowther, Volksblad se redakteur, se sekretaresse vir baie jare. As [...]
Filed under: Lewe se dinge | 6 Comments »