Gegroet geveerde vriende
Okay, so it’s been a while. Ek blameer kapitalisme en sosialisme en kommunisme en enige ander isme vir die feit dat ek deesdae nie my stertkant van my bokant ken nie. Weens `n gebrek aan belangstelling. Hah, ja, ek is vandat julle laas van my gehoor het van my rocker af. Of nie [...]
Filed under: Lewe se dinge, Werk | 1 Kommentaar »