Posted on Mei 28, 2008 by corlivandermerwe
Hi daar geveerde vriende!
Wel, dié week was sover net `n oefening in klippe kou! Sjoe, hoe erg kan dit nou regtig raak. Ek is maar dankbaar ek geniet my werk want dit maar dié tipe dae darem draaglik. Almal het maar dae by die werk wat hulle opkou en uitspoeg so ek sal nie te [...]
Filed under: Boeke en/of Movies, Pret, Werk | 5 Comments »
Posted on Mei 23, 2008 by corlivandermerwe
En dit is omtrent wat ek weet! Ek kry nie `n foto van die vrou nie, dis asof sy nooit bestaan het nie - laat staan nog vir `n jaar die mees celebrated vrou in Suid-Afrika was nie. Miskien was dit oor ek so laat in die jaar verjaar dat haar glorie amper verby was teen die [...]
Filed under: Pret, Sport | 5 Comments »
Posted on Mei 22, 2008 by corlivandermerwe
Hallo daar
Soos baie middelklas mense daar buite begin ek ook die knyp van `n krimpende ekonomie en stygende oliepryse en rentekoerse voel. Aangesien ek nie `n familie het om te onderhou nie is dit nie so `n groot krisis vir my nie maar weens my spesiale verhouding met my Standard Bank-kredietkaart kan ek dit ook [...]
Filed under: Lewe se dinge | 5 Comments »
Posted on Mei 15, 2008 by corlivandermerwe
Toe my vriendin Loraine Kalp Maandag by dié kantoor instap was dit nie lank nie of haar naweek se wedervaringe het oor haar lippe geborrel soos iets wat net nie kon binne bly nie. Loraine het die naweek `n storie gedoen wat haar ooglopend diep geraak het.
Vir die van julle wat nie van die storie [...]
Filed under: Nuus en aktualiteit | 2 Comments »
Posted on Mei 11, 2008 by corlivandermerwe
Hi daar
Ek was `n absolute power blogger vir baie lank. Dit is seker geen verskoning nie maar my lewe was so `n warboel die afgelope tyd dat ek nie vir enigiets anders kans gesien het as die basiese daaglikse funksies nie.
Hier is die storie in kort. Toe ek by die Volksblad aangestel is was dit [...]
Filed under: Werk | 7 Comments »