Deon Meyer – Wie met vuur speel

Wou `n ruk terug al die resensie post. Vir wie belang stel…
’n Welkome heruitgawe met Meyer-vuur WIE MET VUUR SPEEL
Deon Meyer
Tafelberg, R135
DEON MEYER het in 2007 sy sesde boek, naamlik Onsigbaar, uitgegee tot die groot genot van Suid-Afrikaanse en internasionale lesers.
Tafelberg het dit goed gedink om saam met die geleentheid Meyer se eerste boek, Wie [...]

Tag, I’m it!

Hi almal. Jammer ek was so stil die afgelope tyd maar Media 24 eis sy pond vleis en ek is `n hele paar pond! Met my verlof so byna-byna hier is daar soveel goedjies wat ek moet afhandel dat ek sukkel om by blogging uit te kom. Natuurlik het my laptop ook die [...]