Posted on December 19, 2007 by corlivandermerwe
Oi… Gister was `n belangriker dag as wat baie mense besef. Zuma is nou offisieël die hoof van die ANC en amper by proxy sal hy sekerlik uiteindelik president van Suid-Afrika word. Voor ek sê hoe ek hieroor voel wil ek net vir julle sê dat ek doemprofete HAAT. Ek kan dit nie vat as [...]
Filed under: Nuus en aktualiteit | 5 Comments »
Posted on December 10, 2007 by corlivandermerwe
Hmm, ek is nou baie spyt ek het nie `n foto van die kalkoen geneem sodat almal my handewerk kon waardeer nie. Kyk maar hier onder my “skematiese voorstelling”. Toe ek die outjie uit sy verpakking haal het ek `n klein bietjie bekommerd geraak dat ek voor op die wa was met my [...]
Filed under: Lewe se dinge | 3 Comments »
Posted on December 7, 2007 by corlivandermerwe
Sjoe, was ek nou vir jou lui vandag. Vrydae is gewoonlik redelik besig hier by ons. Geen dringende saktye nie maar ons werk aan koerante wat Maandae en Dinsdae een op die ander sak. So daar is baie om te doen maar vandag is almal in die kantoor lui. Jy hoor gereeld uitroepe van “Is [...]
Filed under: Lewe se dinge | 3 Comments »
Posted on December 6, 2007 by corlivandermerwe
Jissie Chris, jy is AMAZING!! Die Blogdesk programmetjie is fantasties! Dit is heelwat vinniger om te gebruik as deur die website self se stelsel. Ek het die ding tot maklik geconfigure en siedaar: Blogging without effort! Nou is dit net die tikkery en dit is tweede natuur vir my.
Ek drink op jou [...]
Filed under: Blogging | 1 Kommentaar »
Posted on December 6, 2007 by corlivandermerwe
Hi daar bloggers en vrinne
Gewoonlik as ek `n Donderdag opstaan sien ek uit na die dag. Donderdae is die enigste dag in die week wat ek regtig sal kans kry om `n paar mails te skryf, die Internet te bewandel en dit sommer net rustig te vat. Die res van die week is ons glad [...]
Filed under: Werk | Leave a Comment »
Posted on December 5, 2007 by corlivandermerwe
Hi daar almal
Na `n klein bietjie gesukkel het ek nou die ding aan die gang. Julle kan meer oor my lees by die About knoppie. `n paar foto’s kyk onder dieselfde hofie en lees wat ek van tyd tot tyd skryf onder “`n Joernlis?” Ek is eintlik half verbaas oor hoe lank ek gesukkel het [...]
Filed under: Contemplate | Leave a Comment »
Posted on December 4, 2007 by corlivandermerwe
Hallo daar
So nou is ek ook deel van die blog wêreld. Mens sal dink aangesien ek `n joernalis is ek lankal met een sou begin het maar helaas… Maar die Engelse sê nie verniet “There is no time like the present” so hier gaan ons.
Ek weet nie lekker wat die aantrekkingskrag van `n persoonlike blog [...]
Filed under: Uncategorized | 8 Comments »